Landbouweekblad, 12 Februarie 2010

 
LBW, 12 Febraurie 2010

‘n Bekroonde Angorabokteler vertel hoe hy sy diere bestuur. Theuns Botha het met hom gesels en die voorbladfoto geneem.

Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Hoësorg-sybokke die moeite werd
Vrae oor Regering se planne
Sink verbeter oes, gehalte
Nuwe wapens teen slangbos
Koringbedryf hoop op tarief
Virussiekte kan piesangs skaad
EU soek gelukkiger plaasdiere
Dié klep sorg vir sterk vloei
Klimaat: Belê meer in die landbou
Kos en resepte: Liefdeshappies

8 Februarie 2010
 

 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)