Landbouweekblad, 12 Maart 2010

 
LBW, 12 Maart 2010

Vlermuise is noodsaaklik vir die bekamping van insekte, bestuiwing en saadverspreiding op plase. ‘n Boer vertel hoe hy die diere na sy plaas lok. Foto van ‘n Gambiaanse witkolvrugtevlermuis: Nico Smit

Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Vlermuise knip insekplae se vlerke
Tina sal vir boere baklei, mits . . .
Met onkruidbeheer bly kontant vloei
Kyk na Afrika-uitvoer
Draadkartel bekyk
Slenkdalkoors terug in SA
In Langkloof loop rampe en geloof sáám
Foefies kan graanwins knou
Geaktiveerde suurstof troef aalwurms
Boer maak ry-plan ná hy been verloor
Kos en resepte: Eet vir energie

8 Maart 2010
 

 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)