Landbouweekblad, 15 Januarie 2010

 
LBW, 15 Januarie 2010

Louis en Boeta Claasen van die plaas Paradys, Petrus Steyn koel sommer in ‘n waterkrip af terwyl hul pa, mnr J.G. Claasen, met die beeste doenig is. Claasen het die foto geneem.

Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Só gee teelwaardes woema
Tuinbou geknou deur uitvoer
Optimisme stu boerderysukses
Laaste uitweg vir siek Aarde
Radyse gee voervloei-hupstoot
Kanola bied uitkoms in Noorde
Boer en kewer veg saam teen indringer
Beter Angora-ramme nodig
Lietjsies kan floreer, mango’s geknou
Beskerm erfbates teen skuldeisers
Nuwe aartappelwerktuie
Kos en resepte: Bak met bessies

15 Januarie 2010
 

 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)