|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 01:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 76% |
| Wind: |
Landbouweekblad, 16 Oktober 2009
Mnr. Elardus Erasmus van Middelburg in Limpopo vertel in dié uitgawe hoe hy verminderde bewerking op sy plaas toepas. Charl van Rooyen het die voorbladfoto geneem.
Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Lamhokke verminder vrektes
Saaiboere kan knor tot mark draai
Plant regte tyd of jy’s weg
Emoes: Foefie of geldmaker?
Pitlose tafeldruiiwe wen veld
Nuwe plan vir Namibië se landbou
Hou bates buite boerdery
Nuwe wit mielie verskans teen risikio
Kos en resepte: Goed, beter, bone
13 Oktober 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
@Onbekende besoeker. Ek het die storie vir jou aangestuur!
Groete
Corli van der Merwe
Hi, Ek is opsoek na die artikel oor lamhokke verminder vrektes. Kan nie dit op jul argiewe kry om te lees nie - email asb na sfkstainless@ilive.co.za
Helene, ek het die artikel pas na jou e-pos adres gestuur.
Jan Bez
Soek artikel oor lamhokke verminder vrektes. Kan nie hier tik om dit te lees nie, email asb. na mokoni@isat.co.za Helene Cordier dankie
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)