Landbouweekblad, 18 Junie 2010

 
LBW, 18 Junie 2010

Dié Merinoram op die voorblad heet Dawid, en hy het telers aan die gons!. Foto: THEUNS BOTHA

Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Ernstige vrae oor kos en landboubesighede
Boere raadop met mynbou, ander probleme
Verwerkers soek beter aartappels
Kommer oor grondbeleid
Supermarkte nie enigstes met sê
Wenke vir biologiese graanboerdery
Shiraz-siekte in toekoms dalk opgeklaar
Verskrikker keer skade aan vrugte
Bitterbos kán getroef word
Trusts: nie ‘n maklike “ja” of “nee” nie
Nuwe werktuie vir boere op Nampo
Kos: Gebakte poedings

14 Junie 2010

 

Kommentaar

Janbez

Ons is nog besig om kommentaar van lesers in te win, waarna 'n besluit oor die haalbaarheid van so 'n projek geneem sal word.
Jan Bez, landbou.com

pjeswarts

Wanneer begin die digitaal weergawe?

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)