11 Mei 2012

1814 keer gelees | 1 kommentaar

'n Amerikaanse Emerson Brantingham Big 4-30-trekker van 1913 met sy helderkleurige ysterwiele op die Sandstone-landgoed buite Ficksburg. Lees in dié uitgawe oor die landgoed se groot versameling ou voertuie en werktuie wat vir die nageslag bewaar word.


Voorblad: 'n Amerikaanse Emerson Brantingham Big 4-30-trekker van 1913 met sy helderkleurige ysterwiele op die Sandstone-landgoed buite Ficksburg. Lees in dié uitgawe oor die landgoed se groot versameling ou voertuie en werktuie wat vir die nageslag bewaar word.

Ander artikels in dié uitgawe:

Wenners van die Omnia-jeugkompetisie
Minste koring in dekades geplant
Op hoeveel is 'n vrou geregtig?
Switserse beesras gedy in Suid-Afrika
Soetgras-weistelsel laat Kalahari blom
Oes mielies twee keer in een seisoen
Belowende tabakkultivar getoets
Vikoenja wys redpad vir renosters
Steytler: Nie gebore vir gaan lê
Bak hou soutlekke droog
Kos: Pampoen-seisoen

Teken in
op Landbouweekblad, of oorweeg die tydskrif in digitale formaat.

11 Mei 2012


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


JAmes Engelbrecht

2013/04/17 08:54:41 PM

Op soek na Landbouweekblad van 18 Mei 2012 Kan in elektroniese vorm wees. Hoe gaan ek te werk om dit te kry?

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights