Landbouweekblad, 19 Februarie 2010

 
LBW, 19 Februarie 2010

Die Vaalrivier in vloed by Parys. Charl van Rooyen het die voorbladfoto geneem.

Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Groot reën verhang bordjies
Ingenieur word grootste lietsjieboer
Landbou-ondernemings stewig, maar . . .
Kruipvoer verbeter kalf se groei
Wyn: Opkomende markte het risiko’s
Fosfor op sy plek gee weiding skop
Grondmikrobes ‘n belangrike vennoot
Organiese melk bly vloei in resessie
Kantelwa werk heeljaar
Kos en resepte: maklike etes met hoender

15 Februarie 2010

 

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)