|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 02:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Voorblad: Mnr. Ruben Gouws, ’n afgetrede skoolhoof van Ida, het 'n groot belangstelling in hoenders en ander geveerdes. Theuns Botha het hierdie haan, ’n dofgeel Cochin-kruising, afgeneem.
Ander artikels in dié uitgawe:
Moeilike tyd wag op graanmarkte
'Regering benader grond verkeerd'
Broers hou dorp se ekonomie lewend
Stel bestuur van kleinvee reg
'Groen' boerdery deur die natuur gelei
Roes bondgenoot in slangbosstryd
Geskiedenis spoel sag oor die tong
Gasturbines gee elektrisiteit vir varkplaas
E-afdrukke haal angel uit betaling
Kos: Persketyd!
Teken in op Landbouweekblad, of oorweeg die tydskrif in digitale formaat.
17 Februarie 2012
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
NAV Die artikel oor "Rare" Hoenders. Die hoenders in die artikel is hoegenaamd nie raseg nie en kan die verkeerde indruk skep van wat rare hoenders is. U verslaggewer moet dalk in ń opvolgartikel liewer met iemand soos Mev Martine Blackler van Uvongo gesels wat al verskeie kampioene geteël het en as ń kenner beskou word. S.A. Rare Breeds Poultry Association (http://sarbc.multiply.com/)is ń goeie begin om mense wat regtig kenners van skaars hoenders is se opinie te kry.
Ek is 30 jaar oud en wit. Ek en my wit broer van 26 boer ook saam. Ons was nog op laerskool met 1994 se verkiesing.
Ons moet elke dag hard werk op huurgrond en kon verlede jaar ons eerste plaas koop. Ons het markprys betaal. Ons moet markprys betaal vir insette en ons kry dieselfde prys as alle ander boere in die omgewing vir ons graan.
Daar is GEEN regeringshulp, pasella plase en geborgde insette vir ons nie, want ons het mos "gebaat" by apartheid.
Ons het nuwe implemente nodig. Moet ons nou hard werk om geld te spaar en kredietwaardigheid by die bank op te bou, of moet ons kerm en kla sodat die regering ingryp en ons implemente teen 'n fraksie van hul waarde kan kry?
Ons kry almal swaar en wil almal ons boerdery uitbrei. Sommige van ons doen egter iets daaraan, sonder om met jaloesie te hoop dat die regering by die groot boere "vat" om vir ons te "gee".
Hoe gaan bruinmense in Suid - Afrika ooit grond kan besit. Praat nie in algemeen maar van die wat wil, die kapasiteit, ondervinding en die nodige opleieding besit. Ek en my broer boer in vennootskap. Is al van laerskool daagliks betrokke by boerdery. Hy besit diploma en bestuur citrusplaas al van 1990. Ons boer op gmeenskapsgrond of Komuninale grond. Die verskil van ons boerdery is as ons 10 skape verloor, verloor ons 5% waar kommersiele boer soms 50 of 100 verloor wat dan amper ons boerdery is. Dink elke boer in die land weet dat dit nie volhoubaar kan werk alhoewel ons produseer vir Namlam. Ons ding mee met kommersiele boere in vergelyking met prys/kg by veilings en slagpale prys/lam. Ons koop ook ramtelers en droom ook om ramme te teel. Is daar nie hulp om ons ook plase te help bekom, ons wil dit nie he sal dit betaal.
Ons kry privaat grond te huur of te koop want ons kan nie bekoostig om dit wat kommersiele banke van ons verwag. Ons wil nie sien dat hier n Zimbabwe ontstaan maar na aanleiding van wat ons deur maak is dit goed om te sien dat regering sien vrywillige koper en verkoper werk nie vir ons benadeeldes. U kan reg help indien ek iets mis of my die geleentheid aanbied om my verkeerd te bewys.
Wil dalk iets meer intresanter he
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)