Boogjagters moet dikwels lank soek na die dier wat hulle geskiet het. ‘n Innoverende boer het ‘n plan daarvoor beraam. Foto: ANDRIES GOUWS
Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Sender help wild opspoor
Jongboer gryp geleenthede aan
Laer agri-wins skok vertroue
‘Lang, droewige’ winter vir veeboere
Nuwe kultivars kikker graanmark op
Kompetisies is goeie maatstaf vir beesboere
Steriele motte red sitrus
Biologiese wynboerdery
Totsiens, Eskom, hallo, windkrag
Nuwe toerusting by Nampo
Kos: Wat eet ons vanaand?
21 Junie 2010
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)