Landbouweekblad, 26 Februarie 2010

 
LBW, 26 Februarie 2010

‘n Groep Merinoramme wat dien as voorbeeld van die moderne Merino. Johan Norval het die foto op die plaas van mnr. Eddie Prinsloo, Smithfield, geneem.

Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Merinotelers wys die pad
Koringteling kort geld-hupstoot
Kyk anders na wynbedryf
Argentinië loop SA mark storm
Vat indringers vinnig vas
Sojabone kan ekonomie olie
SA kan pas aangee met haselneute
Windpomp-rem uit die ou dae
Telers wil Bonsmara die beste maak
Organiese produkte ál gewilder
Kos en resepte: Laag op laag

22 Februarie 2010
 

 

Kommentaar

Onbekende besoeker

waka waka

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)