Boere ly jaarlikse groot skade weens veldbrande. Lees in dié uitgawe die eerste van drie artikels oor die boere se aanspreeklikheid met veldbrande. Foto: JOHAN NORVAL
Ander artikels in hierdie uitgawe:
Skape verdubbel mielieprys
La Niña kan goeie somerreën bring
Voedselsekerheid in SA lyk gesond
Winterbestuur verseker goeie vrugte
Wees spesifiek oor winsgewendheid
Drukhek maak werk maklik vir veeboer
Groot plig rus op grondeienaars
Wisselbou maak sin in Swartland
Diatome se waarde duideliker
Nuwe wyn uit ou kelder beïndruk
Mielieboere kán oorleef
Kos:Trefferterte
26 Julie 2010
Kommentaar
Ek merk dat die pragtige foto op die buiteblad my skoonsuster, Anet Smit, se plaas, Anex Goedehoop 10 km van Zastron is.
Pragtige tydskrif. Marius Hurter
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)