‘n Namibiese beesboer behaal welslae met twee stoeterye omdat hy lief is vir wat hy doen en omdat hy ‘n volhoubare visie het. Andries Gouws het met hom gesels en die voorbladfoto geneem.
Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Ekomiese herstel loon veebedrywe
Inmaakbedryf in blik gedruk
Slangbos: Brand is net vet op die vuur
SA landbou wil Afrika help
Ou stroper word vurkhyser
Bestry onkruide só
Organiese bedryf klop resessie
Nano-tegnologie toon reuse-belofte
Ekstra waarde ontsluit nismarkte
Vreugde oor goeie reën
Kos en resepte: Vier van die beste burgers
25 Januarie 2010
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)