Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Praat-eerder-baklei-oor-takswet

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Praat eerder as baklei oor takswet

 
NICO VAN BURICK

Die sentrale tema van die Wet op Eiendomsbelasting is kommunikasie en oorlegpleging. Agri SA wil eerder die pad van onderhandeling loop as die pad van duur toetssake in die hof, sê mnr. Johan Pienaar, direkteur van ekonomie en handel by Agri SA.

Hy sê dit is belangrik dat boere op plaaslike vlak strukture, soos 'n belastingforum, moet stig waardeur daar tydig met munisipaliteite onderhandel kan word. Die wet verplig munisipaliteite om met die gemeenskap oor hul belastingbeleid te onderhandel.

Hy sê van die 280 munisipaliteite word 136 as riskant beskou. Die wet laat toe dat dié met gebrekkige inkomste en vermoë belasting op landbou-eiendomme kan hef.

Dienste wat boere self voorsien, moet in ag geneem word. Pienaar sê die regte benadering sal waarskynlik wees om te sê: "Ons kry beperkte dienste, maar ons is bereid om bekostigbare en billike belasting te betaal om die munisipaliteit te help finansier," eerder as om te sê: "Ek kry geen dienste nie en ek weier om te betaal".

"Agri SA sal op nasionale vlak sy bes doen om beleid tot voordeel van die boere te beïnvloed, maar sy personeel kan nie op plaaslike vlak betrokke raak nie. Boere sal self moet bepaal wat die ekonomiese bydrae van die landbou in hul omgewing is, watter dienste hulle ontvang en watter dienste aan hul werkers gelewer word. Dit alles het 'n invloed op die koers wat bepaal kan word."

Eiendomsbelasting sal oor 'n tydperk van vier jaar ingefaseer word. Pienaar raai boere aan om 'n databasis oor die landbou in hul omgewing in te stel sodat dit in onderhandelinge ingespan kan word.

10 Junie 2005

0
 
 
  • 1351 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boerdery h
  • Heelwat op die spel vir vrouewynmakers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction