Die 2011 Landbouweekblad-kalender is nou beskikbaar met van die mooiste foto's wat nog in Landbouweekblad verskyn het. Voltooi gerus die vorm onderaan en ontvang dadelik 'n pdf maandelikse weergawe, gestuur na jou e-pos. Jy sal ook die opsie gebied word om 'n hoë-gehalte gedrukte weergawe te koop. Die pragtige volkleur 2011 kalender kos R129,95 wat aflewering insluit. As jy op Facebook is sal die kalender ook van jou Facebook foto's en vriende se verjaardae bevat, kliek gerus onderaan om te sien hoe dit werk.
