Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Probleme-met-onwettige-saad

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Probleme met onwettige saad

 

Die onwettige handel in saad was 'n belangrike onderwerp op die onlangse wêreldkongres van die Internasionale Saadfederasie (ISF) in Christchurch, Nieu-Seeland. Regsoptrede teen oortreders in Suid-Afrika is daar bespreek.

Daar is onder meer verwys na optrede teen boere in Mpumalanga wat na bewering by die onwettige teling en verkoop van mieliesaad betrokke was.

Mnr. Deon van Rooyen, Pannar Saad se besturende direkteur en voorsitter van die ISF, sê die onwettige vermeerdering en handel in beskermde plantkultivars en verwante tegnologie het in 'n groot probleem in talle lande, Suid-Afrika ingesluit, ontwikkel.

"Dit benadeel belegging deur die private sektor in navorsing en plantteling op sekere gewasse, wat weer 'n ongunstige uitwerking op die landbouproduktiwiteit en produksie van wetsgehoorsame boere uitoefen."

Die toepassing van bestaande wetgewing en regulasies om intellektuele eiendomsreg te beskerm, is 'n groot leemte. Van Rooyen sê die internasionale saadbedryf en nasionale saadorganisasies is besig met 'n groot poging om oplossings op lang termyn vir die probleem te vind tot voordeel van die landboubedryf. Dit geskied deur 'n proses van kommunikasie, opvoeding en interaksie met boere en hul bedryfsorganisasies. As laaste uitweg word daar teen oortreders opgetree.

Hy sê in die lig van die moontlike impak van klimaatsveranderinge op die verbouing van landbougewasse is die bydrae van plantteling vandag meer belangrik as ooit om te verseker dat verbeterde kultivars deurlopend ontwikkel en beskikbaar gestel word.

Landbouweekblad, 29 Junie 2007

0
 
 
  • 1029 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vrystaatse boere plant minder
  • Wolbedryf m
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction