Produksieveilings

  • Bela-Bela / Brahman / R155 000

    Deur Verslaggewer

    Net twee diere van die aanbod van 71 is nie op die Sale of the Greys (Limpopo) se veiling op Bela-Bela verkoop nie. Diere het puik gemiddelde pryse behaal.

  • Vryburg / Bonsmara / R70 000

    Deur Verslaggewer

    Kommersiële vroulike diere het goeie pryse op Proveld Bonsmara se produksieveiling in Junie op Vryburg behaal.

  • Vryburg / Ile de France / R16 000

    Deur Verslaggewer

    Mnr. Ivan Maritz van Centurion het die duurste ram op die Molopo Ile de France-veiling op Vryburg teen R16 000 gekoop. Kommersiële diere het ook goeie pryse behaal.

  • Tweeling / SA Vleismerino / R18 000

    Deur Verslaggewer

    Op die jaarlikse veldramveiling in die boereverenigingsaal op Tweeling is 32 veldramme teen gemiddeld R6 890 stuk verkoop.

  • Winburg / Merino / R16 000

    Deur Verslaggewer

    Die tweede produksieveiling van mnr. Rowlen von Gericke se stoetery Magetzane SA Vleismerino’s naby Winburg het goeie pryse opgelewer.

  • Oranjeville / Vleismerino / R26 000

    Deur Verslaggewer

    Die duurste ram op die tiende produksieveiling van die SA Vleismerino-stoetery Stelena, Oranjeville, is teen R26 000 verkoop.

  • Fonteine / Boran / R80 000

    Deur Verslaggewer

    Twee Boranverse is teen R60 000 stuk op die twaalfde produksieveiling van die Fonteine Boran-stoetery op Derby verkoop.

  • Vryburg / Bonsmara / R320 000

    Deur Adele Engelbrecht

    Altesame elf bulle het tussen R100 000 en R190 000 stuk op die twaalfde produksieveiling van die Poggenpoel Molopo Bonsmara-stoetery op Stella behaal.

  • Aanbod van meer as 1 000 beeste uitverkoop

    Deur Verslaggewer

    Sowat 1 000 beste is op mnr. Dolf van Rooy se algehele uitverkoping op sy plaas Geduldskraal, Vrede, aangebied en uitvekoop en ’n 100% verkoopsyfer is op die veiling behaal.