BKB se Core-Merino-klerereeks word deur plaaslike avonturiers, in uiterste omstandighede, op die proef gestel.
Nou het jy alles gesien: ’n Teenvriesmiddel vir groente en ander gewasse is nou in Suid-Afrika beskikbaar!
Boere in die land se meredistrik in Mpumalanga hoop dat dit teen November as ’n bewaringsgebied verklaar sal word.
Jannie Willemse van Farmsecure Agri Science gee raad oor hoe om hoendermis te komposteer en vir watse tipes grond dit geskik is.