Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Proteas-pronk-sybokhaar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Proteas pronk in sybokhaar

 
Deur THEUNS BOTHA

Die Protea-krieketspan, wat pas die nommer een-posisie in internasionale eendag-krieket ingeneem het, sal binnekort in modieuse ontwerper snyerspakke wat uit sybokhaar vervaardig is, kan pronk.

Die materiaal wat uit 60% sybokhaar en 40% wol bestaan, is deur Miyuki in Japan geweef. Sybokhaar Suid-Afrika het die materiaal vir die projek geskenk.

Mnr. Reinholdt du Randt, voorsitter van SSA, sê die borgskap wat sowat R400 000 beloop, kon nie op 'n meer geleë tydstip gekom het nie aangesien die Proteas nou die onbetwisbare wêreldkampioen in eendag-krieket is. "Ons sou graag ook by Suid-Afrikaanse wêreldbekersokkerspan betrokke wou raak, maar dit is bykans onmoontlik om met die tipe geld wat ons vir die doel beskikbaar stel, met Fifa te onderhandel."

Du Randt meen dat 'n groot slag vir Suid-Afrikaanse bokhaar met die borgskap geslaan is. SSA beplan om foto's en ander beeldmateriaal waar die Proteas die klere dra, wêreldwyd bekend te stel. "Ons gaan alles moontlik doen om die maksimum voordeel daaruit te trek," het hy gesê.

Die bekende ontwerper van mansklere, mnr. Christiaan Erasmus, wat sy klere onder die CEE-etiket bemark, was die week in die Baai om die mate van die Proteas en die spanbestuur te neem. Die pakke sal in Istanbul, Turkye opgemaak, en binne ses weke aan die span oorhandig word. Die pakke sal by alle formele geleenthede gedra word.

15 April 2009

0
 
 
  • 1270 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Proefplaas vir mentors
  • Grondsake w
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction