Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Rand-effens-swakker-maar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Rand effens swakker, maar ?

 
AINSLEY MOOS

Nie veel swakker rand verwag

Die rand kan in die volgende jaar of twee binne 'n band van R6 tot R7 teenoor die Amerikaanse dollar verhandel en kan moontlik tot so laag as R8 verhandel.

Mnr. Christo Luüs, hoofekonoom van Absa, het op die konferensie van AMT en Landbouweekblad vir die vooruitskouing in die landbou in Pretoria gesê boere moet nie 'n skerp verswakking in die rand verwag nie. Luüs sê Suid-Afrika lyk goed in die oë van buitelandse beleggers nadat 'n opgradering in sy risiko-profiel bekom is. Dit bring mee dat heelwat buitelanders op die plaaslike aandelemark kom belê en die groot invloei van buitelandse geld kan 'n sterker geldeenheid meebring. 'n Sterker geldeenheid word in die algemeen as ongunstig vir boere beskou omdat dit die plaaslike prys van kommoditeite — wat van internasionale pryse afgelei word — verlaag.

Hoewel die sterker geldeenheid sover tot beter vooruitsigte vir ekonomiese groei bydra — onder meer weens laer inflasie en gevolglike laer rentekoerse — waarsku Luüs oor die hoër oliepryse. Hy sê Absa se ekonomiese ontleding toon as die olieprys tot $100 per vat opskiet en vir 'n hele ruk daar verhandel, kan dit tot 'n styging van 3 % tot 4 % in die rentekoers lei.

Hy sê nietemin verwag die bank dat die rentekoers die volgende twee jaar 'n hoogtepunt van 11,5 % kan bereik en 12 % teen einde 2007.

Volgens hom kan die koersverhogings meegebring word deur 'n hoër olieprys en 'n moontlike hoër petrolprys wat inflasionêr kan wees.

Hy verwag wel dat inflasie in die volgende jaar binne die Reserwebank se mikpunt van 3 % tot 6 % sal wees, maar dat die monetêre beleid waarskynlik opgeskerp sal wees as dit blyk dat dié mikpunt oorskry sal word.

12 Augustus 2005

0
 
 
  • 1802 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Proper Groep ly verlies
  • Stertlengte van Dorpers en prolapse
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction