Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Re-2

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Re

 
THEUNS BOTHA

Die wydverspreide reën wat oor groot dele van die land geval het, het reeds daartoe gelei dat vleispryse begin styg het. Na verwagting sal dit met die aanloop tot Kersfees verder verbeter.

As meer reën val, sal vleisboere in 'n baie beter posisie as 'n jaar gelede wees.

Mnr. Chris Troskie, hoofbestuurder van CMW se lewende hawe afdeling, sê hoewel lampryse 'n maand gelede ook goed was, het groot invoer vanuit Namibië en die knellende droogte druk op die mark geplaas. "Ná die afgelope week se reën het die prys van lamvleis aan die haak van R23,50/kg tot sowat R25,50/kg gestyg en is daar aanduidings dat dit verder sal verbeter."

Troskie meen dat speenkalfpryse ook weer in die nuwe jaar sal styg. "Ek is oortuig dat as nog meer reën val, vleisboere volgende jaar 'n goeie seisoen sal beleef. Ligte speenkalwers se prys kan dan R8/kg op die hoef wees."

Mnr. Gawie Kleinhans, hoofbestuurder van BKB se afdeling vir die bemarking van vee, sê lammers behaal reeds tot R27/kg, terwyl ou ooie teen nagenoeg R18/kg verkoop. Graad A-beesvleis verhandel teen gemiddeld R13,76/kg en ou koeie tot R11/kg aan die haak. Die pryse sluit nie BTW in nie.

As die goeie vleispryse gehandhaaf word en graanpryse verder daal, meen hy dit kan graanboere noop om hul kuddes te vergroot eerder as om die graan te bemark.

Mnr. Gary Moorcroft, besturende direkteur van die Oostelike Provinsie Lewendehawe Agentskap in Port Elizabeth, sê terwyl boere kan glimlag oor die pryse wat hulle ontvang, die verwerkingsbedryf tans in 'n groot krisis verkeer. "Ons sit met 'n siek bedryf. Aan die een kant het boere die voordeel dat die groot aantal abattoirs in die land goeie mededinging verseker, terwyl die sterk rand tot gevolg het dat vleis makliker ingevoer kan word."

Moorcroft sê die R17/kg wat vir varkvleis betaal word, is die hoogste prys nog. Ook boerbokke en angoras wat uit die hand verkoop word, behaal uitstaande pryse.

17 Desember 2004

0
 
 
  • 1972 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kyk weer na billikheidsre
  • Land Bank gaan deur 'moeilike tye'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction