Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Regering-sal-moet-pa-staan

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'Regering sal moet pa staan'

 
ISABEL STOLTZ

Die emosie onder boere rondom plaasmoorde en die bedreiging van eiendomsreg kan in só 'n mate oorspoel dat dit helder denke oorheers. "Dít sal ons voor die deur van die staat lê weens die manier waarop die misdaadsituasie in die land bestuur word," het mnr. Paul van der Walt, voorsitter van die TLU SA, gesê.

Hy sê die grusame moorde onlangs op die egpaar Botha is niks anders as terreur nie.

"Die wyse waarop die egpaar voor teregstelling mishandel en gemartel is, is 'n totaal nuwe wending in plaasmoorde."

Volgens die SA Polisiediens in Limpopo is niemand nog in hegtenis geneem vir die moorde nie.

Die TLU SA sê die sluiting van die kommando's en die ondoeltreffendheid van sektorpolisiëring het geleenthede geskep waarin misdadigers gedy.

In sommige gebiede is die aanduiding dat misdaad met tot 400 % toegeneem het ná die sluiting van die kommando's.

"Toe pres. (Thabo) Mbeki die aankondiging gemaak het, het die TLU SA gewaarsku dat dit gaan gebeur.

"Van die politici se beloftes dat daar geen gaping tussen die sluiting van die een en die instelling van die ander struktuur sal wees nie, het niks van gekom nie."

Regsoptrede oor die veiligheidsituasie geniet deurlopende aandag van die organisasie en bepaalde regsmenings is reeds daaroor ingewin.

Van der Walt sê optrede op ander terreine verg ook aandag, soos die feit dat misdadigers die beste gesondheidsorg geniet as hulle tydens inhegtenisneming beseer word, terwyl slagoffers aan eie genade oorgelaat word.

"Die TLU SA is besig met indringende samesprekinge op seniorvlak met die SAPD en 'n het afspraak met die Minister van Veiligheid en Sekuriteit is 'n voorrangsaak. As dit nodig is, ook met pres. Mbeki," het Van der Walt gesê.

24 Februarie 2006

0
 
 
  • 2019 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Sacau woon Nampo by
  • Aangeplante weiding in die Vaaldriehoek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction