Grensdrade

  • Lyndraadkoste – wie moet betaal?

    Deur BUTCH VAN BLERK

    Goeiedag, In ons afdeling, Regskenner, is meer as 30 artikels oor grensdrade. http://www.landbou.com/regskundiges/ Lees asb. die artikels om die antwoord te vind. Groete

  • Buurman bou op ons grond: Wat nou?

    Deur Jan Bezuidenhout

    In sowel die Verjaringswet van 1943, asook die een van 1969, word twee vereistes vir verkrygende verjaring gestel : ‘n Persoon wat die grond weens verjaring verkry, moet dit reeds fisies besit. Die besit van die saak (of stuk grond) moet vir  ‘n ononderbroke tydperk van 30 jaar uitgeoefen word. Volgens die uitleg van die 1943 […]

  • Heinings langs provinsiale paaie

    Deur BUTCH VAN BLERK

    In die geval van ʼn provinsiale padroete is die provinsiale paaie-departement vir die instandhouding van die paaie verantwoordelik, ook vir vir die behoorlike instandhouding van die grensdrade teen die pad. Die departement beskik oor ‘n eis teen ʼn voertuigbestuurder wat die heinings nalatig beskadig, aangesien die pad en die heining aan die departement behoort. U […]

  • Wat is my grens-regte?

    Deur BUTCH VAN BLERK

    Beste Pokkeltjie, Lees as. die meegaande aritkel met raad deur mnr. Butch van Blerk: http://www.landbou.com/kundiges/regskenner/buurman-se-bulle-spring-draad/ Sterkte

  • Buurman se bulle spring draad

    Deur BUTCH VAN BLERK

    Dit is die plig van elke grondeienaar om toe te sien dat sy grensdraad van so ʼn aard is dat dit sy betrokke diere binne sy grense hou. Vir verskillende diere word verskillende vorme van grensdrade benodig. Die vereistes vir skape verskil van die van bokke, en die vereistes vir beeste verskil van dié van […]

  • Haaks met buurman oor grensdrade

    Deur Jan Bezuidenhout

    Ingevolge die Omheiningswet is dit die verpligting van die  bestaande eienaars (u en die buurman) wat verantwoordelik is vir alle verpligtings met betrekking tot die lyndraad – dit is die bou daarvan, asook die instandhouding daarvan. Die Omheiningswet bepaal dat u en die buurman die koste vir die vervang van die lyndraad of die herstel […]

  • Verskuiwing van grense

    Deur BUTCH VAN BLERK

    Goeiedag, Ons regsgeleerde, mnr Butch van Blerk, het al verskeie navrae hieroor beantwoord. Lees dit asb. hier: http://www.landbou.com/regskundiges/ Groete

  • Sonde met die buurman se melkstal

    Deur Jan Bezuidenhout

    Wat betref die oprigting van strukture, soos geboue op plase, bestaan daar geen moontlikheid meer dat so iets sonder enige vooraf goedgekeurde bouplan opgerig mag word nie. Indien wel, is dit ‘n verbreking van die wetgewing wat daarop betrekking het en kan afgebreek word. Die rede is voorts dat die plaaslike munisipaliteit daarop geregtig is om […]

  • Probleem met grensdraad en wildheining

    Deur DR. FAFFA MALAN

    Die Omheiningswet Nr. 31 van 1963, wat van toepassing is op grensheinings tussen plase, bepaal in artikel 1(1) daarvan dat ‘n grensheining tussen twee plase opgerig moet word, direk op die grenslyn tussen die twee plase, of so naby as moontlik aan die grenslyn. Die 2,5 meter afwyking waarop die wildheining opgerig is aan u kant […]