Agriwiki

Trekkerwerf

Hunter & Jagter

Farming SA

RSS-voere

Welkom by Landbou.com se RSS-voere

RSS (Really Simple Syndication) is 'n stelsel wat Landbou.com se inhoud gratis en maklik op 'n webgebruiker se rekenaar beskikbaar stel. (Dit is eintlik 'n wenk dat nuwe inligting op ons webwerf gepubliseer is.) Gebruikers kan sodoende op die hoogte bly van die jongste nuus en artikels op ons webwerf.

Die gebruiker moet 'n RSS-leser op sy rekenaar installeer.

Kies van die kategorieë op Landbou.com (sien lys hiernaas).

Die RSS-voere herinner jou dat nuwe nuus en artikels op Landbou.com gepubliseer is.

RSS-VOERE

Om Landbou.com se RSS-voere te gebruik sal jy 'n RSS-leser op jou rekenaar moet installeer. Ons beveel die volgende aan:

Bloglines FeedDemon RSS Bandit
NetNewsWire NewsGator Radio Userland
Firefox Live Bookmarks SharpReader My Yahoo!

Sodra jy 'n RSS-leser afgelaai het, plak eenvoudig die URL of webadres van die Landbou.com-voere in jou leser (browser).