Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Sa-kan-grond-doelwit-mis

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SA kan grond-doelwit mis

 

Die Departement van Landbou en Grondsake benodig R74 miljard meer oor die volgende vyf jaar om sy doelwit om 30% van die landbougrond in Suid-Afrika teen 2014 te herverdeel te bereik. Die departement het dié versoek aan die Nasionale Tesourie gerig en sê dat stygende grondpryse die rede vir die behoefte is.

Daar word tans R6 miljard per jaar vir die grondhervorming begroot en die direkteur-generaal van grondsake, mnr. Thozi Gwanya, meen dat dit onder dié omstandighede tot 2025 sal neem om hul doelwit te bereik. Hy sê ook dat die Tesourie die versoek oorweeg en die punt debatteer.

Volgens Gwanya is daar geen statistieke beskikbaar wat die sukses van die plase wat na nuwelingboere oorgedra is meet nie. Die analise wat van die 521 afgehandelde projekte, en die ondersteuning wat die boere na die oorhandiging van die grond gekry het, toon net die betrokke uitdagings.

Hy meen dat een van die grootste uitdagings die soort ondersteuning wat nuwelingboere ontvang is. Die Departement van Landbou hersien tans hierdie deel van die hervormingsprogram en beoog om dit te verbeter.

Die kans is groot dat grondhervorming 'n belangrike deel van die ANC se verkiesingsveldtog vir die 2009 verkiesing sal uitmaak en die party se sekretaris-generaal, mnr. Gwede Mantashe, is uitgesproke oor die feit dat herverdeling van grond om doelwitte te bereik nie ideaal is nie. Hy meen dat nuwelingboere die soort ondersteuning moet kry wat sal verseker dat hul boerderye suksesvol is.

De Departement van Grondsake is ook besig om sy kapasiteit te verbeter deur 1 200 nuwe personeellede oor die volgende drie jaar aan te stel.

Bron:

Fin24

3 September 2008

0
 
 
  • 1906 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ver in die ou Kalahari
  • Tyd vir tee
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction