Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Sa-melk-na-buurland

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SA melk na buurland

 
Deur LIEZL VERCUEIL

Suid-Afrika het tans die grootste melkoorskot in meer as 'n dekade nadat melkboere meer melk gelewer het om 'n verwagte tekort, wat nooit verwesenlik is nie, teen te werk. Die verlangsaming van die ekonomie en goedkoop invoer deur kleinhandelaars het ook tot die oorskot bygedra.

Sonnendal Dairies, 'n maatskappy in Kaapstad, verlig sy oorskot deur melk na Namibië uit te voer. "Namibië produseer sowat 70 000 liter melk per dag en ervaar altyd tekorte. Namibia Dairies is die enigste melkverwerker daar," sê mnr. Martin Swanepoel, besturende direkteur.

Sy maatskappy het in Junie vanjaar sy eerste besending melk na dié buurland uitgevoer. Hy lewer tans sowat 260 000 liter per maand. Namibia Dairies het ingestem om die Suid-Afrikaanse produsenteprys asook verwerkings- en vervoerkoste te dek. "Dit is die ideale manier vir boere om hul oorskot melk te verkoop sonder om laer pryse te aanvaar," sê Swanepoel. Onderhandelings is tans aan die gang om na ander buurlande uit te voer.

Te veel kaas

Suid-Afrikaanse melkboere sê hulle het ook tans sowat 8 000 ton kaas wat gereed is om na die Europese Unie (EU) uitgevoer te word, maar hulle word gekniehalter deur beskermingsbeleid wat as gesondheidstandaarde verdoesel word.

Mnr. Dirk Troskie, landbou-ekonoom by die Wes-Kaapse departement van landbou, sê Suid-Afrikaanse suiwelprodukte word deur talle lande aanvaar. Hy meen die EU stel sekere standaarde as 'n "meganisme om sekere produkte uit hul markte te hou".

Mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, sê uitvoer na buurlande kan 'n moontlike oplossing vir die probleem wees.

Bron:

IOL

Financial Mail

4 Desember 2008

0
 
 
  • 1313 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Regulasies gaan wildbedryf ru
  • 'SA boer se pad deur Afrika'
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction