Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Sa-moet-uit-afrika-se-honger-leer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SA moet uit Afrika se honger leer

 

As Afrikaleiers nie drasties na die landbou in hul lande omsien nie, gaan die huidige kostekort in lande noord van Suid-Afrika elke jaar vergroot en hongersnood drasties toeneem. Suid-Afrika moet daaruit leer en sorg dat sy opkomende boere op 'n kommersiële vlak kan produseer om te keer dat die druk op die oorblywende 70 % van kommersiële boere te groot is om in die voedselbehoefte te voorsien.

Mnr. Wim Alberts, die Land Bank se hoof van kleinhandel, het op Agri Noord-Kaap se kongres in Kimberley gesê as Suid-Afrika in Afrika mededingend wil wees en vergoed waar ander Afrikalande tekortskiet, moet boere en landbou-organisasies grondhervorming ernstig opneem. "Ons kan nie bekostig dat grondhervorming die land se ekonomie onder druk plaas nie."

Aanduidings uit die landbousensus is dat die ekonomiese rol van die landbou redelik vinnig afneem. Dit sal verrykende gevolge meebring in 'n tyd waar die landbou onder druk geplaas word met grondhervorming en grondeise.

Hy meen as die landbou se winsgewendheid nie tot 'n aanvaarbare vlak gebring kan word om nuwe toetreders te lok nie, sal Suid-Afrika nie in die wêreldmark kan meeding nie.

Alberts wonder of die plase wat teen 2014 herverdeel is, 'n bydrae tot die bruto binnelandse produk (BBP) sal lewer en of die landbou-infrastruktuur sterk genoeg sal wees om die oorgangsfase van intreeboer tot doeltreffende kommersiële boerdery te bewerkstellig.

"Suid-Afrikaanse boere moet hulself posisioneer om die uitwerking van dié antwoord in 2014 te hanteer." Die posisionering is deels om Suid-Afrikaanse landbou in Afrika te laat uitstyg. Organisasies moet ophou sê dat hulle die ontwikkelende landbou steun. "Ons moet kan sien waar hulle reeds die leiding geneem en 'n verskil gemaak het."

Een van die aspekte waarop gefokus word, is die ontwikkeling van vaardighede in die landbou — 'n kritieke faktor in 'n volhoubare landbousektor in Suid-Afrika.

9 September 2005

0
 
 
  • 1625 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Staat kry skuld vir plaasaanvalle
  • Informele abattoirs is soms beter
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction