Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Saamwerk-die-enigste-toekoms-van-landbou

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Saamwerk die enigste toekoms van landbou

 
CHRIS JOOSTE

Samewerking op alle vlakke in die landbou is noodsaaklik om te bereik wat vir almal in die bedryf algemeen aanvaarbaar is. Alle Suid-Afrikaners kry met dieselfde ekonomiese werklikhede te doen waarvoor antwoorde gevind moet word.

Mnr. Louw Steytler, voorsitter van Vrystaat Landbou, het op die konferensie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Landbouvoorligting in Bloemfontein gesê die sukses van grondhervorming en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is baie belangrik. "Net volhoubare grondhervorming en SEB sal 'n verskil vir almal in die land maak."

Volgens hom moet gevaarlike wanopvattings oor die kommersiële landbou uit die weg geruim word. "Een hiervan is dat plase te duur is. Die ekonomiese bedrywighede op 'n plaas bepaal die prys van grond. 'n Groot probleem is dat kommoditeitspryse tot 'n vlak gedaal het waar dit voor 2000 was. Vrystaat Landbou glo grondpryse gaan dieselfde pad volg."

Dié neiging kan reeds in die Benede-Oranjeriviergebied gesien word waar die winsgewendheid van die druiwebedryf onder erge druk is weens die wisselkoers van die rand.

Hy sê as die regerings in die Noordelike Halfrond nie subsidies aan boere verminder nie, sal die Suid-Afrikaanse landbou onder druk bly. Dit is daarom nodig dat alle belanghebbendes — onder meer Agri SA en Nafu — saamwerk om die werklikhede van subsidies die hoof te bied. Die versoeke van die landbou vir invoertariewe op landbouprodukte is eweneens 'n poging om die Suid-Afrikaanse landbou te beskerm.

20 Mei 2005

0
 
 
  • 1830 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vraag na wol verbeter hopelik
  • VSA-subsidies in gedrang
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction