Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Sakp-teiken-grond-weer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SAKP teiken grond weer

 
NICO VAN BURICK

Eise vir versnelde grondhervorming gaan weer een van die fokuspunte van die SA Kommuniste Party (SAKP) se Rooi Oktober-veldtog wees. Dié veldtog het die afgelope naweek amptelik begin en die TLU SA het verlede week sy kommer daaroor uitgespreek.

Een van die SAKP se planne is om grond in ál die provinsies simbolies te beset. Daar is onder meer beoog om "onbenutte" munisipale en private grond in Brits simbolies te beset.

Mnr. Paul van der Walt, voorsitter van die TLU SA, sê die Regering sal verantwoordelikheid moet aanvaar vir die moontlike gevolge wat kan voortspruit.

"Beleggingsvertroue word deur hierdie aanslag teen wettige eiendomsreg in Suid-Afrika geskaad. Dit is duidelik dat die SAKP steeds besig is met aksies om 'n klimaat van onrus in die land te skep wat hoegenaamd nie bevorderlik is vir wetsgehoorsaamheid en ekonomiese stabiliteit nie. Albei is voorvereistes vir ekonomiese groei."

Volgens die SAKP fokus sy veldtog op die stryd teen hongersnood en om voedselsekuriteit vir almal te verseker. Versnelde grondhervorming is volgens dié party nodig om toegang tot grond vir voedselproduksie te help verseker. Die veldtog sal ook gerig wees daarop om stedelike grond vir die vestiging van groentetuine vir gemeenskappe te bekom.

Die DA het in 'n verklaring gevra die Regering moet hom distansieer ''van die onverantwoordelike plan'' om onbenutte staatsgrond en grond in private besit te beset. Mnr. Maans Nel, woordvoerder oor grondsake, sê dit is roekeloos en kommerwekkende minagting van die reg dat mnr. Blade Nzimande, hoofsekretaris van die SAKP, wetteloosheid voorstaan — skynbaar met die stilswyende goedkeuring van die Regering.

"Grondhervorming moet ongetwyfeld verhaas word, maar dit moet geskied sonder dat die grondliggende beginsels van die Grondwet geskend word. Enige afwyking van die oppergesag van die reg sal vrees en onsekerheid laat opvlam en die hervormingsproses meer kwaad as goed doen."

Nel sê Nzimande behoort kennis te neem van mnr. Tito Mboweni se sober uitlatings dat die grondhervormingsproses uiters versigtig benader moet word, anders sal dit die landbou in die besonder en die land se ekonomie in die geheel groot skade aandoen.

14 Oktober 2005

0
 
 
  • 2081 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA Terroir-toekennings
  • Mynbou laat topboer als verkoop
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction