Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Sawit-kan-dalk-oorleef

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Sawit kan dalk oorleef

 
Deur JOYLENE VAN WYK

Dit lyk asof die Suid-Afrikaanse Wynbedryfstrust (Sawit) ná 'n stryd van meer as twee jaar dalk herfinansiering vir sy lening van R135 miljoen aan die bemagtigingsgroep Phetogo Investments kan kry.

Dié lening het die groep in 2004 in staat gestel om 'n belang in die KWV te verkry. Sawit is in 1999 - ná 'n skikking tussen die Regering en die KWV - gestig met R370 miljoen van die KWV om swart mense, veral plaaswerkers, tot die wynbedryf toegang te gee.

Amper ál die trust se geld is destyds aan Phetogo Investments geleen. Sedert Junie 2006 word 'n finansier gesoek - noodsaaklik vir die voortbestaan van die trust.

Die trust het onlangs voor die Parlement se staande komitee op openbare rekeninge (Skoor) verskyn nadat hy aanvanklik geweier het om die kontantvloeiprobleme wat hy sedert 2006 ondervind, aan die komitee te kom verduidelik.

Dagvaarding

Skoor moes Sawit dagvaar om te verskyn en om sy geldstate van die afgelope twee boekjare aan die Ouditeur-generaal te oorhandig.

Mnr. Charles Erasmus, uitvoerende hoof van Sawit, het aan Skoor gesê 'n ooreenkoms tussen die KWV en die Regering het die trust tien jaar gegun om sy mandaat ten opsigte van maatskaplike ontwikkeling en navorsing in die bedryf te vervul. Dié tyd eindig aanstaande Februarie.

Ná 'n hersiening in 2006 van hoeveel geld hy het, het Sawit besluit om herfinansiering te kry.

Dr. Thandi Ndlovu, voorsitter van Sawit, sê hulle hoop om in die volgende paar weke 'n strategiese vennootskap te sluit wat hul lenings sal herfinansier.

Ndlovu het benadruk dat die trust nie besig is om te vou nie.

Landbouweekblad, 11 Julie 2008

0
 
 
  • 1070 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Rekords spat op Upington
  • Regstelling oor minimum lone
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction