Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Senwes-beloon-blink-planne

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Senwes beloon blink planne

 

Die wenner van die laerskole-afdeling in Senwes se entrepreneurskompetisie vir laer- en ho&eumlrskool-leerlinge is onlangs in Bloemfontein aangekondig. Die 12 ho&eumlrskool-finaliste het tydens die geleentheid R1 500 ontvang om hul besigheidsplanne te implementeer.

Rudo Peens van die Laerskool Sand du Plessis was die gelukkige wenner van R10 000 vir sy besigheidsidee wat bekend staan as "Kaktus karakters". Hy span kaktus-ontwerpe op verskillende interessante maniere in, soos onder andere vir sleutelringe. Dié blink idee van die jong Bloemfonteiner het stof in die o&euml van bykans 500 ander besigheidsplanne geskop.

Jan Coetzee, Senwes se assistent hoofbestuurder: Kleinhandel het tydens die geleentheid gesê entrepreneurskap is iets wat 'n mens van kleins af leer. Dáárom is dit vir Senwes belangrik om deel te wees van die projek.

Senwes se entrepreneurskompetisie bestaan uit twee afdelings, 'n laerskole-afdeling en ho&eumlrskole-afdeling, en word in twee fases aangebied. Die eerste fase sluit die voorlê van 'n besigheidsplan en 'n onderhoud waar vrae oor entrepreneurskap gevra word, in. Die besigheidsplanne word dan deur die Universiteit van die Vrystaat se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoordeel. Aan die einde van die eerste fase word die wenner van die laerskole-afdeling aangewys en die finaliste van die ho&eumlrskole-afdeling aangekondig.

Laerskool Jim Fouché en Ho&eumlrskool Fichardtpark het vanjaar gespog met die meeste inskrywings in die onderskeie afdelings en het elk R10 000 gewen.

Die wenner van die ho&eumlrskole-afdeling sal vroeg in 2008 aangekondig word. Dié gelukkige jong entrepreneur wen 'n studiebeurs van die Universiteit van die Vrystaat, ter waarde van R100 000.

1 November 2007

0
 
 
  • 2597 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Samic is belangrig vir bedryf
  • Salu-gebou vir R46 miljoen verkoop
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction