Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Senwes-wil-oor-vaalharts-appelleer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Senwes wil oor Vaalharts appelleer

 
MARLEEN SMITH

Senwes het besluit om teen die hofuitspraak te appelleer waarin hy beveel is om Vaalharts-boere vir verlore ledebelange in hul voormalige koöperasie te vergoed.

Mnr. Johan Dique, besturende direkteur, het bevestig dat 'n aansoek om verlof tot appèl reeds by die hooggeregshof in Kimberley ingedien is.

Dique sê Senwes eerbiedig die hof en die reg, maar het ook die goeie reg om appèl aan te teken teen 'n uitspraak waarmee hy nie saamstem nie.

Die direksie glo die besluit om te appelleer is in die beste belang van ál Senwes se belanghebbendes.

Regter Steven Majiedt van die Kimberleyse hooggeregshof het Senwes vroeër vandeesmaand beveel om meer as R500 000 plus rente aan twee Vaalharts-boerderye te betaal. Dit is in ruil vir Senwes- en Senwesbel-aandele wat hulle sowat nege jaar gelede vir hul heffingfonds-belange in die eertydse Vaalharts-koöperasie ontvang het toe Senwes dié onderneming oorgeneem het.

Vaalharts-lede kon destyds kies om met hul ledebelange Senwes-aandele teen R4,50 elk te "koop", en Senwesbel-aandele teen R6 elk.

Die boere het egter betoog dat Senwes nie sy kant van die ooreenkoms nagekom het nie deurdat sy aandele nog nooit soveel werd was nie.

Majiedt het voorts bevind dat die destydse reëlingskema waarmee Vaalharts-koöperasie deur Senwes oorgeneem is, onwettig was omdat dit nie in 'n hof bekragtig is nie. Vaalharts-lede se bedankings en magtigings oor onder meer hul ledebelange het dus geen regskrag meer nie.

Die uitspraak is 'n toetssaak en open die deur vir verdere soortgelyke eise deur eertydse Vaalharts-lede teen Senwes. Sowat 160 soortgelyke sake, wat sowat R16 miljoen sonder rente verteenwoordig, is glo reeds aanhangig gemaak.

Die aansoek om appèl verleng 'n uitgerekte hofstryd wat reeds sedert 1999 duur toe sewe Vaalharts-boere eise teen Senwes ingedien het.

9 September 2005

0
 
 
  • 2179 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Plaasskole: Boere kan help
  • Grond: Kompleks en onderskat
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction