Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Siberiese-huskies-aan-t-hol

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Siberiese Huskies aan 't hol

 
ANNARI KRIEL

Die nasionale kampioenskapsbyeenkoms vir sleewedrenne op grondpaaie vind vanjaar op 28 en 29 Julie in Belfast, Mpumalanga, plaas.

Die klub Snowdrift Siberians oefen al sedert April vir die byeenkoms en beoog om met sy deelname mense se aandag op die "Pets4Pets"-vereniging te fokus. Dié vereniging samel geld in vir navorsing oor kanker by honde.

"Ons wil graag 'n groter bewustheid by die publiek skep oor die erns van hondekanker en ook wat daar al reeds deur navorsing bereik is," het me. Natalie van der Merwe van die klub gesê.

Snowdrift Siberians is in 1995 gestig en het verlede jaar vir die eerste keer twee spanne vir die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms ingeskryf. Die spanne het elk 'n derde plek in hul afdelings behaal.

Sleewedrenne op grondpaaie is 'n besonderse sportsoort omdat dit nie op sneeu beslis word nie. Spanne wissel van een tot agt honde wat voor 'n spesiaal ontwerpte tuig gespan word en elke span word deur 'n sleebestuurder aangevoer.

"Ons meen dat Siberiese Huskies vir meer as net vertoonhonde gebruik moet word. Die beoefening van sleery en deeglike teling verseker dat hul historiese herkoms nie verlore raak nie, maar van geslag tot geslag oorgedra word," het Van der Merwe gesê.

Vir meer inligting oor die wedren, besoek www.safss.co.za .

Landbouweekblad, 27 Julie 2007

0
 
 
  • 2273 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boereworspastei
  • Mohlahlane tweede keer in boeie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction