Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Skeer-alle-grond-oor-dieselfde-kam

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skeer alle grond oor dieselfde kam

 
CHARL VAN ROOYEN

Die landbou kan nie toelaat dat daar fundamenteel anders met landbougrond gehandel word as met ander kategorieë van eiendom nie, want dit is net so 'n deel van die land se ekonomiese bates, sê mnr. Lourie Bosman, voorsitter van Agri Suid-Afrika.

Hy het op die kongres van dié organisasie in Pretoria gesê billike vergoeding wat op grond van markoorwegings vasgestel is, moet altyd geld in die geval van onteiening. 'n Volhoubare skikking verg die billike opweging van regte en belange.

"Dit is nodig dat die proses van restitusie afgehandel word sodat die onsekerheid wat daarmee gepaard gaan, uit die mark gehaal word.

Hy sê die herstel van grondregte moet altyd op goed nagevorste inligting berus, waarvan die geldigheid in 'n hof getoets kan word. Die hofproses moet toeganklik wees, sonder dat grondeienaars weens koste-oorwegings daarvan afgeskrik word. Suid-Afrika het die fiskale vermoë om toe te sien dat hierdie proses met billikheid teenoor almal afgehandel word.

Bosman het na die afgelope vergadering tussen die landbouwerkgroep en pres. Thabo Mbeki verwys. Hy verwelkom die president se standpunt dat daar nou verby die ontwikkeling van nuwe beleid beweeg moet word en eerder op die praktiese implementering van programme en die uitskakeling van gebreke wat vordering kortwiek gefokus moet word.

Agri SA meen groter en goed gestruktureerde gemeenskapsdeelname sal 'n belangrike hulpmiddel wees om die proses te laat vorder. Plaaslike en provinsiale forums moet vir die doel geskep word. Hierdie forums moenie net grondsoekers en -eienaars insluit nie, maar ook toepaslike owerheidsagentskappe en instansies in die private sektor. Dit sluit handelsbanke en landbou-ondernemings in wat tot die hantering en lewensvatbaarheid van projekte vir grondhervorming kan bydra.

Bosman het ook na misdaad verwys en gesê dit is veelseggend dat selfs regters nou hul misnoeë oor die omvang van korrupsie en geweldsmisdaad uitgespreek. Die landbou verwelkom sulke uitsprake.

Landbouweekblad, 13 Oktober 2006

0
 
 
  • 1724 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bak en brou saam met ons!
  • Weer sal sukses van vleisbedryf bepaal
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction