SMS-diens

Veilingspryse van vee

Die pryse op verskeie veeveilings is op aanvraag per SMS-boodskap beskikbaar.

'n Gebruiker tik 'n SMS-boodskap met 'n spesifieke kodewoord vir elke veiling op sy selfoon. Stuur dié boodskap na 33679. Die spesifieke veiling se pryse word outomaties na die inbeller se selfoon versend. Elke SMS-boodskap kos R1,50. Die kodewoorde is:

  • kroon vir die Kroonstad-veiling. Vars bygewerk, Woensdae om 12:00
  • gouda vir die Gouda-veiling. Vars bygewerk, Woensdae om 12:00

Alle pryse is 24 uur per dag beskikbaar. Landbou.com aanvaar geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van pryse nie, of vir aannames wat uit die gepubliseerde pryse gemaak word nie.