Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Statistiek-oor-plaasaanvalle

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Statistiek oor plaasaanvalle

 
Deur ISABEL STOLTZ

Statistiek oor plaasaanvalle gaan voortaan nie meer deur die Misdaad-analise Sentrum verskaf word nie. Dié funksie skuif oor na die SAPD, sê 'n woordvoerder van dié sentrum.

Die sentrum kon nie die jongste statistiek oor plaasaanvalle bekend maak nie omdat die nodige goedkeuring nie gegee is nie.

Volgens statistiek wat deur die TLU SA Noord ingesamel word, het plaasaanvalle vanjaar al 65 mense se lewens geëis in 162 aanvalle. Die meeste voorvalle was in Gauteng, waar 33 mense in 85 aanvalle dood is.

Volgens mnr. Louis Meintjes, vise-voorsitter van die TLU SA, het 47 van die aanvalle in Gauteng in die gebied van slegs twee polisiekantore, naamlik Cullinan en Kameeldrift, plaasgevind.

Benewens Gauteng was die meeste aanvalle in Noordwes (22) waartydens 7 mense dood is, gevolg deur Mpumalanga (17), waarin 9 mense gesterf het.

In die Vrystaat is 7 mense dood in 8 aanvalle, in die Wes-Kaap is 4 mense dood in 6 aanvalle en in die Oos-Kaap is 3 mense dood in 5 aanvalle.

In Limpopo en KwaZulu-Natal KZN) was daar 8 aanvalle waaartydens 1 mens in Limpopo en 2 in KZN dood is.

In die Noord-Kaap het 2 aanvalle plaasgevind waartydens 1 mens dood is en in die Suid-Kaap is 1 mens dood in 'n enkele aanval, sê die TLU SA Noord.

9 Desember 2008

0
 
 
  • 1437 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Swartvlek 'n politieke bedreiging vir sitrusbedryf
  • Parmalat-hoof bedank skielik
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction