Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Stoeterye / Perde-verkoop-vir-n-miljoen

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Perde verkoop vir `n miljoen

 
deur LUCILLE BOTHA
Binne twee ure nadat die eerste Cape Premier Yearling-veiling in die Kaapstadse konferensiesentrum begin het, is twee perde vir R1 miljoen of meer verkoop. Foto: LUCILLE BOTHA
Binne twee ure nadat die eerste Cape Premier Yearling-veiling in die Kaapstadse konferensiesentrum begin het, is twee perde vir R1 miljoen of meer verkoop. Foto: LUCILLE BOTHA

Op die vooraand van die gewilde J&B Met-perderesies op die Kenilworth-resiesbaan, het nóg ‘n groot perde-gebeurtenis gisteraand in die Moederstad plaasgevind.

Binne twee ure nadat die eerste Cape Premier Yearling-veiling in die Kaapstadse konferensiesentrum begin het, is twee perde vir R1 miljoen of meer verkoop. Die eerste aand van die veiling, waar 290 Suid-Afrikaanse perde onder die hamer gekom het, het sowat 2000 belangstellende kopers – ook van die buiteland - gelok.

Goeie bemarking

Dié veiling, die eerste van sy soort in die Wes-Kaap, is deur die Wes-Kaapse premier, me. Helen Zille as ‘n uitstekende geleentheid vir die provinsie beskryf. Volgens haar word meer as 80% van die land se rasegte-perde in die Wes-Kaap geteel, maar alle jaaroudvul-veilings het tot dusver in Johannesburg plaasgevind.

“Die verkope gaan buitelandse beleggings vir die provinsie en natuurlik ook Suid-Afrika beteken,” het Zille gesê oor die internasionale kopers uit sowat 13 lande wat die veiling bygewoon het.

Dis sinvol om ‘n veiling van dié aard op Suid-Afrikaanse bodem aan te bied, want dit kos sowat vyf keer minder om perde in Suid-Afrika af te rig as elders in die wêreld. Suid-Afrika spog ook met uitstekende kwarantyndienste.

“Kaapstad is boonop die enigste sone wat vry is van perdesiekte,” het Zille gesê.

Nuut

Sy het ook aangekondig dat ‘n internasionale perderesies in 2012 in die Wes-Kaap aangebied sal word. Dit word beskou as die volgende groot sportgebeurtenis ná 2010 se suksesvolle Wêreldbeker-sokkertoernooi.

“Ek is vol vertroue dat dit nie net vir ons ‘n geleentheid sal wees om te wys ons volbloedperde is nie net gelykstaande aan perde uit die res van die wereld nie, maar selfs beter.”

28 Januarie 2011

5
 
 
  • 1736 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vrou tussen die trekkers
  • Pasop vir wet met brandnetels
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction