Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Takswet-kan-omgewing-bewaar

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Takswet kan omgewing bewaar

 
Deur MARIEKE SNYMAN

Die nuwe artikel 37C van die Inkomstebelastingwet motiveer boere om by omgewingsbewaring en -instandhouding betrokke te raak.

Baie mense is onder die indruk dat omgewingsvolhoubare praktyke duur is om in te stel en dat daar min of geen finansiële waarde in die onmiddellike toekoms is nie, sê mnr. Steve Pinnock, belastingkonsultant by PricewaterhouseCoopers SA.

"Die aanwending van belastinginsentiewe kan egter 'n kragtige middel wees om die samelewing se gedrag te verander om meer omgewingsvolhoubare praktyke te begin toepas," het hy gesê.

Volgens Pinnock het die takswet mense gemotiveer om eerder na omgewingsvriendelike praktyke te laat oorskakel. Dié wet bied inkomstebelastingkortings op enige bates wat vir hernubare energie en biobrandstof aangekoop word.

Drie verskillende aftrekkings word ook toegelaat aan belanstingbetalers wat boerderye bedryf:

  • Die eerste toelaatbare aftrekking is vir uitgawes aangegaan op die bewaring of instandhouding van grond soos in 'n "Biodiversiteit-bestuursooreenkoms".
  • Die tweede aftrekking is vir uitgawes op die instandhouding of bewaring van grond volgens die Wet op Beskermde Gebiede.
  • Die derde aftrekking maak voorsiening vir 'n aftrekking van die waarde van grond in besit van die belastingbetaler wat daartoe toestemming gegee het dat 'n gedeelte van die grond, volgens die Wet op Beskermde Gebiede, as 'n nasionale park of 'n natuurreservaat verklaar word, en wat al vir 99 jaar onder dié titelakte geregistreer is.

    Pinnock wil hê boere moet van die inkomstebelastingwet bewus gemaak word. Pinnock hoop om boere wat nog nie deel daarvan is nie, aan te spoor om stappe te neem wat sal help om Suid-Afrika se natuuromgewing in stand te hou en te bewaar.

    19 Mei 2009

  • 0
     
     
    • 1211 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Gids vir identifikasie van vee
    • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • DIS N FEIT WAT STAAN SOOS N PAAL BO WATER!!!
    • Dit en dat oor ons Landbou Unies
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction