|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek is opsoek na reenval rekords vir Rustenburg. Ek hou noukeurig boek van elke dag se reen maar het onlags verhuis en het nog nie n reen meter by my nuwe huis nie en dit het nogal baie gereen die week wat verby is.
Bron: Kobus Botha Weather
Ingestuur deur Kobus Botha
Gaan lees gerus by die skakel hieronder oor die foefie genoem "Klimaats verandering"
Volgop artikel na die eerste "Climate gate"
http://www.dailymail.co.uk/sciencetech/article-2066240/Second-leak-clima...
kan iemand my dalk help met die wind sterkte va n die nag van 12 oktober in die kromdraai /wieg van die mensdom area. my water tenks het omgewaai.benodig inligting vir versekering doeleindes .
cialis generic 4333 levitra and grapefruit juice 0265 cheap car insurance :D tramadol :D
Is daar enige duidelikheid wanneer george-knysna omgewing kan verwag om hul damme bietjie voller te domina kry?
Baie goeie nuus vir al ons weerliefhebbers is dat al die weersatellietfotos van vandag af twee keer meer dikwels opgedateer word as vantevore- elke drie uur. Die ander fotos wat vantevore uurliks opgedateer was, bly so. Dit geld vir al die fotos op landbou.com- landbou-mobi ingesluit. Dit is danksy Eumetsat wat hierdie toestemming verleen het. Nou kan die weer baie meer akkuraat gevolg word en kan ons boere baie beter beplan. Die eerste opdatering is reeds om 04:28( vir die melkboere).
Nog 'n ysige storie vanuit Murraysburg. Nie juis baie nuuswaardig nie maar nogtans interessant. Dit was Junie laasjaar en dit was ook een nag so bitter koud. Daar was reën vroegaand en dié metaal kersblakertjie wat buite op 'n tafel gestaan het, het vol gereën.
Die volgende oggend toe sien ek die vreemde ys-pilaartjie in die bakkie waarvan die water ook kliphard gevries was. Dit lyk toe nes die yspilare wat mens kry onder 'n kraan wat gedrup het of van 'n geut wat gelek het.
Hierdie foto word van nou af elke 30 minute opgedateer( voorheen uurliks)- beide die klein en die groot weergawe. Nou kan u werlik op hoogte wees hoe die reen beweeg.
Groete- Kobus Botha.
Kobus Botha Weather
Baie koue en nat weer kan nou oor genoemde gebiede verwag word. Wees voorbedag op hewige weer oor sommige dele(nou veral oor die Oos Kaap). Hou die temperatuur deeglik dop in die volgende paar dae. Baie koues kan groot verliese by vee en plante veroorsaak.
Kobus Botha- Donderdag om 15:31.
Kobus Botha Weather
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24