Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Taxonomy / Term / 43 / Term

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Gesels saam oor die weer

Gesels gerus saam oor die weer.

Reenval metings vir 2011 tot nou

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 26 Januarie, 2012 - 12:56

Ek is opsoek na reenval rekords vir Rustenburg. Ek hou noukeurig boek van elke dag se reen maar het onlags verhuis en het nog nie n reen meter by my nuwe huis nie en dit het nogal baie gereen die week wat verby is.

  • 1 kommentaar
  • 549 keer gelees

Re: Indrukwekkende donderweer op Sondag 04-12-2011 om 18:58

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 4 Desember, 2011 - 19:03

Bron: Kobus Botha Weather
Ingestuur deur Kobus Botha

http://www.weatherphotos.co.za/photos/nov.jpg

  • Lewer kommentaar (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)
  • 609 keer gelees

Nog feite oor klimaats verandering foefie....

Ingestuur deur Hakuna matata op 29 November, 2011 - 01:58

Gaan lees gerus by die skakel hieronder oor die foefie genoem "Klimaats verandering"

Volgop artikel na die eerste "Climate gate" 

 

 

http://www.dailymail.co.uk/sciencetech/article-2066240/Second-leak-clima...

 

 

  • 1 kommentaar
  • 676 keer gelees

wind van woensdag 12 oktober in die wieg van die mensdam area

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 30 Oktober, 2011 - 18:58

kan iemand my dalk help met die wind sterkte va n die nag van 12 oktober in die kromdraai /wieg van die mensdom area. my water tenks het omgewaai.benodig inligting vir versekering doeleindes .

  • Lewer kommentaar (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)
  • 712 keer gelees

Eienaardige wolke oor Tafelberg

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 27 September, 2011 - 00:23

cialis generic 4333 levitra and grapefruit juice 0265 cheap car insurance :D tramadol :D

  • Lewer kommentaar (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)
  • 2155 keer gelees

Reen in die tuinroete

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 26 Julie, 2011 - 14:59

Is daar enige duidelikheid wanneer george-knysna omgewing kan verwag om hul damme bietjie voller te domina kry?

  • Lewer kommentaar (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)
  • Volle artikel
  • 2738 keer gelees

Weerfotos nou meer dikwels opgedateer

Ingestuur deur Kobus Botha op 2 September, 2010 - 15:25

Baie goeie nuus vir al ons weerliefhebbers is dat al die weersatellietfotos van vandag af twee keer meer dikwels opgedateer word as vantevore- elke drie uur. Die ander fotos wat vantevore uurliks opgedateer was, bly so. Dit geld vir al die fotos op landbou.com-  landbou-mobi ingesluit. Dit is danksy Eumetsat wat hierdie toestemming verleen het. Nou kan die weer baie meer akkuraat gevolg word en kan ons boere baie beter beplan. Die eerste opdatering is reeds om 04:28( vir die melkboere).

  • 3 kommentaar
  • Volle artikel
  • 2422 keer gelees

Vreemde ys-pilaar

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 31 Augustus, 2010 - 14:52

Nog 'n ysige storie vanuit Murraysburg. Nie juis baie nuuswaardig nie maar nogtans interessant. Dit was Junie laasjaar en dit was ook een nag so bitter koud. Daar was reën vroegaand en dié metaal kersblakertjie wat buite op 'n tafel gestaan het, het vol gereën.

Die volgende oggend toe sien ek die vreemde ys-pilaartjie in die bakkie waarvan die water ook kliphard gevries was. Dit lyk toe nes die yspilare wat mens kry onder 'n kraan wat gedrup het of van 'n geut wat gelek het.

  • 4 kommentaar
  • Volle artikel
  • 3661 keer gelees

"Voorspelling vir reenval per uur"

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 31 Augustus, 2010 - 13:28

Hierdie foto word van nou af elke 30 minute opgedateer( voorheen uurliks)- beide die klein en die groot weergawe. Nou kan u werlik op hoogte wees hoe die reen beweeg.
Groete- Kobus Botha.
Kobus Botha Weather

  • 1 kommentaar
  • 3406 keer gelees

Dringende weer boodskap aan alle boere in Wes en Oos Kaap

Ingestuur deur Kobus Botha op 27 Mei, 2010 - 15:32

Baie koue en nat weer kan nou oor genoemde gebiede verwag word. Wees voorbedag op hewige weer oor sommige dele(nou veral oor die Oos Kaap). Hou die temperatuur deeglik dop in die volgende paar dae. Baie koues kan groot verliese by vee en plante veroorsaak.

Kobus Botha- Donderdag om 15:31.

Kobus Botha Weather

  • 5 kommentaar
  • 2495 keer gelees
  • 1
  • 2
  • 3
  • volgende >
  • laaste >>

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Patagonie Praat 2
  • Roofdier Alarm
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction