Keith Kirsten gesels oor een van sy bekendste tuinuitlegte, dié van die Delaire Graff-wynplaas naby Stellenbosch.
BKB se Core-Merino-klerereeks word deur plaaslike avonturiers, in uiterste omstandighede, op die proef gestel.
Nou het jy alles gesien: ’n Teenvriesmiddel vir groente en ander gewasse is nou in Suid-Afrika beskikbaar!
Boere in die land se meredistrik in Mpumalanga hoop dat dit teen November as ’n bewaringsgebied verklaar sal word.