Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Toelaag-skep-nasie-van-afhanklikes

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Toelaag skep nasie van afhanklikes

 

Die sogenaamde "all pay"-stelsel - die maatskaplike toelaag van R180 per kind per maand - skep meer probleme as voordele. "Dit veroorsaak verhoogde alkoholmisbruik en 'n skerp toename in tienerswangeskappe," het mnr. Nantie Fourie van Oudtshoorn op die Agri Wes-Kaap-kongres gesê.

Hy het 'n beskrywingspunt ingelei waarin hy die maatskaplike verval weens dié stelsel op die platteland beskryf het. Fourie meen die Regering moet betrokkenes by 'n imbizo betrek om praktiese en werkbare oplossings te vind.

Hy sê ondanks die beste pogings leef talle plaaswerkers nog onder die broodlyn. "Die geldelike inspuiting uit die "all pay" word nie gebruik om hul of hul kinders se toestande te verbeter nie. Dit veroorsaak heelwat misbruike en probleme - kinders word weens dronkenskap afgeskeep, misbruik en aangerand."

Volgens hom lei die R180 per maand ook tot meer tienerswangerskappe, want die geld word deur tieners as 'n bietjie finansiële onafhanklikheid gesien. "Ongelukkig misbruik minstens 70 % van die ontvangers die geld."

Fourie sê die Regering sal gevra moet word om dié stelsel te skrap, "want dit is al manier om die afhanklikes van aalmoese te rehabiliteer".

Mnr. Christof Cloete, voorsitter van Agri Wes-Kaap, wys egter daarop dat die probleem nie die uitbetaling van sulke geld is nie, "want dit help in die stryd teen armoede". "Wat wel pla, is die manier van die uitbetaling. Daar moet na die breër prentjie gekyk word, want die stelsel het die voordeel dat dit 'n hupstoot aan die ekonomie gee."

Mnr. De Villiers Loubser van Durbanville sê die ongunstige siening wat as gevolg van die "all pay"-stelsel aan plaaswerkers toegedig word, kom hulle nie toe nie. "Plaaswerkers is die belangrikste deel van 'n boerdery en hul beeld moet verbeter word."

Mnr. Gideon van Zyl van Vredendal sê die Departement van Onderwys moet eerder die uitbetaling van die geld administreer, want dan kry diegene dit aan wie dit toekom, en dit help ook terselfdertyd dat die jong meisies wel skool toe gaan.

11 Augustus 2006

0
 
 
  • 2854 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbouweekblad-diereplaas: Dag 6
  • Jou eie opinie.
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction