Troeteldiere


Honde is nie net die mens se beste vriend nie, maar op plase moet hulle ook as werkers hul skoene volstaan – en nie net as afskrikmiddel nie.

4281 keer gelees | 8 kommentaar 22 Januarie 2013


Dit is agtelosig om op ’n plaas te wees sonder honde. Honde as afskrikmiddel op ’n plaas kan die eerste linie tussen die inwoners en aanvallers vorm.

1677 keer gelees | 3 kommentaar 22 Januarie 2013


Truffelboere maak staat op 'n hond met 'n fyn neus om sukses te behaal. Trevor Norris teel nou die ideale hond as 'oesmasjien'.

4726 keer gelees | 9 kommentaar 17 Oktober 2012


Boerwindhondtelers kan vanjaar weer naderstaan vir die wêreldkampioenskapskou op die Boertjiefees.

1944 keer gelees | 0 kommentaar 21 Augustus 2012


Honde en katte is dalk die gewildste troeteldiere maar daar is talle ander diere wat as onwaarskynlike troeteldiere aangehou word.

3857 keer gelees | 1 kommentaar 13 Julie 2012


Wat gemaak as jy ’n donkie as Kersgeskenk ontvang? As jy Gerrit van Tonder is begin jy alles van die dier oplees wat jy kan.

3764 keer gelees | 10 kommentaar 21 Junie 2012


Met temperature wat tans baie laag daal, moet ’n mens seker maak jou troeteldiere is genoeg beskerm teen die koue.

4622 keer gelees | 27 kommentaar 11 Junie 2012


Niemand weet hoekom hierdie siekte meer algemeen begin voorkom nie en allerlei ongewone manifestasies maak ‘n akkurate diagnose moeilik.

1396 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


’n Perd is nie net ’n voortreflike troeteldier vir kinders nie, maar perdry help ook kinders se breinfunksies.

1771 keer gelees | 3 kommentaar 31 Mei 2012


Die Boerboel het oor jare heen ’n reputasie opgebou as ’n goeie waghond wat ook ’n liefdevolle geaardheid het.

1786 keer gelees | 2 kommentaar 31 Mei 2012


Bees- en skaapboere hou hul kalf- en lampersentasie met valkoë dop. Waarom doen voëlboere dit nie?

957 keer gelees | 6 kommentaar 31 Mei 2012


Probleme met hondekosgehalte ontstaan omdat vervaardigers kortpaaie kies. En dis die dier se eienaar wat die gelag betaal.

945 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


In en om die huis skuil oral gevare waardeur ’n troeteldier vergiftig kan word – veral met honde is dit 'n groot probleem.

1127 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Seer, stywe gewrigte kom veral voor by diere wat oorgewig is en is veral ʼn probleem by groter honderasse.

979 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


Deeglike dinkwerk is nodig vir die regte keuse van ’n hond of kat omdat so ’n dier baie jare lank deel van die gesin kan wees.

1133 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights