Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Tuinroete-agri-betaal-meevaller

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Tuinroete Agri betaal meevaller

 
AMELIA GENIS

Aandeelhouers van Tuinroete Agri, met sy hoofkantoor op Mosselbaai, kan eersdaags 'n meevaller van sowat R32 miljoen verwag.

Dié uitbetaling volg op Tuinroete Agri se onlangse verkoop van sy meer as twee miljoen aandele in die Pioneer Voedselgroep en 'n aandeelhouersbesluit om 'n kapitaalvermindering in die onderneming te aanvaar. Dié aandele het 'n belang van sowat 1 % in Pioneer verteenwoordig.

Die maatskappy gaan in Februarie 80 sent per aandeel in Tuinroete Agri uitbetaal aan aandeelhouers wat meer as 5 000 aandele in die maatskappy het. Aandeelhouers wat minder as 5 000 aandele besit, het tot 26 Januarie om hul aandele te verkoop of aandele te koop om hul belang op 5 000 aandele te staan te bring.

Tuinroete Agri se finansiële bestuurder, mnr. Oeloff Badenhorst, sê 'n uitbetaling van R32 miljoen is 'n "redelike aanname", maar dit sal afhang van die getal aandele wat teruggekoop word van klein aandeelhouers en die getal aandele wat klein aandeelhouers aandele opneem.

Aandeelhouers sal aandele teen R2,70 per aandeel kan koop, maar omdat hulle in aanmerking kom vir die dividend van 80 sent, betaal hulle in werklikheid net R1,90.

Tuinroete Agri het sowat 1 500 aandeelhouers, waarvan die helfte minder as 5 % van die totale aandele hou. Minstens 80 % van dié aandeelhouers is uit die landbou.

Landbouweekblad, 19 Januarie 2007

0
 
 
  • 2173 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Revolutionary Greetings Comrades
  • Wat is die motief agter plaasaanvalle?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction