Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Twis-oor-brandstofheffing

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Twis oor brandstofheffing

 
JEAN-MARIE DE WAAL

Dit is nie waar dat die landbou nie brandstofheffings wil hê nie. 'n Breedvoerige proses van deelname is met die kwessie van die heffings gevolg, is in die Wes-Kaapse provinsiale parlement gesê.

Voorts is daar gesê dat die landbou hierdie heffings ondersteun.

Agri Wes-Kaap sê egter hy het 'n ooreenkoms met die Departement van Finansies gehad om met Agri Wes-Kaap in gesprek te tree voor 'n aankondiging oor die brandstofheffings gemaak sou word. "Dit het nooit gebeur nie," het mnr. Carl Opperman, hoofbestuurder van Agri Wes-Kaap, gesê.

Die heffings is op die provinsiale parlement se begroting deur me. Lynne Brown, die Wes-Kaapse minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, aangekondig. 'n Brandstofheffing van 10 sent sal blykbaar 'n bykomende R302 miljoen per jaar vir hierdie provinsie beteken.

Die verbetering van paaie is onder meer waarvoor hierdie heffing geoormerk word.

Opperman sê dié aankondiging plaas verdere druk op die landbou dra tot die finansiële krisis in die landelike gebiede by. "Ons vind daar is geen erkenning vir die landbou se bydrae tot die bruto binnelandse produk, produksie en werkskepping nie."

Sy organisasie het 'n beroep op die provinsiale regering gedoen om die aangekondigde dieselheffing te heroorweeg.

Brown het aan lede van die provinsiale regering gesê deelname ten opsigte van die heffing moet bevorder word sodat wanneer dit deur mnr. Trevor Manuel, Minister van Finansies, na die provinsiale regering afgewentel word, daar 'n onderhandelingsproses hieroor kan wees.

1 April 2005

0
 
 
  • 2006 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Geen plek vir politieke retoriek in landbou'
  • Vetvoer van 'n tollie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction