Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Uitdagings-vir-lrad

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Uitdagings vir LRAD

 
Deur MALIXOLE GWATYU

Munisipaliteite is veronderstel is om nuwe grondeienaars of opkomende boere te steun. Dié van hulle wat dit nie doen nie, het in die parlement onder skoot gekom toe die Departement van Grondsake na uitdagings ten opsigte van die program vir die herverdeling van grond vir landbou-ontwikkeling (LRAD) verwys het.

Volgens mnr. Glen Thomas, direkteur-generaal van dié departement, is ooreenkomste ten opsigte van ondersteuning en dienslewering wat deur munisipaliteite en ander regeringsdepartemente gemaak is, nie nagekom nie. "Grondhervorming is blykbaar nog nie 'n integrale deel van munisipaliteite en provinsies se planne om groei te bewerkstellig nie. Ons kan nie alles monitor of vir alles, soos onwettige uitsettings, verantwoordelik gehou word nie," het Thomas beklemtoon.

Onvoldoende ondersteuning deur die Departement van Landbou en die Regering se steunprogram Casp het ook deurgeloop. Thomas het lede van die parlement gevra om te help verseker dat provinsies die geld van Casp bestee op dit waarvoor dit bedoel is. Gevalle van onderbesteding in dié verband is ook in die parlement geopper.

Luidens die departement se jaarverslag staar provinsies ook verskeie uitdagings oor grondhervormingsprojekte in die gesig. In die Vrystaat word verkopers van grond onder meer daarvan beskuldig dat hulle nie bereid is om oor hul grondpryse te onderhandel nie. Toenemende uitsettings en dreigemente deur plaaseienaars wat nie die bepalings van die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg (Esta) wil aanvaar nie, word ook genoem.

Gauteng het op sy beurt probleme ondervind omdat die provinsiale grondhervormingskantoor te veel projekte aangepak het wat weens die koste van verkryging en oordrag nie voltooi kon word nie. Die ontwikkelaars van behuisingsprojekte wat 'n spesifieke lewenswyse voorstaan, het die skuld gekry vir die hoë grondpryse in die Middellande en langs die kuslyn van KwaZulu-Natal.

Grondeienaars in dié provinsie is daarvan beskuldig dat hulle weier om amptenare van die departement toe te laat om plaaswerkers op hul plase te besoek.

Die voorsiening van huise op stam- en kommunale grond aan uitgesette plaaswerkers deur boere in Limpopo is in die verslag bevraagteken. Die Noord-Kaap het op sy beurt 'n behoefte aan geskikte landbougrond vir individuele of gesamentlike LRAD-projekte, terwyl Mpumalanga volgens die verslag gebuk gaan onder kommunale grondgeskille.

Die boere in Noordwes is geloof vir 'n drastiese afname in uitsettings vanjaar in vergelyking met dié van vorige jare.

28 Oktober 2005

0
 
 
  • 1803 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Proe aan poeding
  • Varke se ore word pers, vrek dan
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction