Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Varkpes-se-einde-nog-nie-sig

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Varkpes se einde nog nie in sig

 
CHARL VAN ROOYEN

Sowat 37 000 varke is reeds van kant gemaak sedert Europese varkpes in die Oos-Kaap uitgebreek het en die einde is nog nie in sig.

Mnr. Simon Streicher, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (Savpo), sê die virussiekte het vinnig versprei sedert dit begin Augustus uitgebreek het. Dit lyk egter of die maatreëls om besmette varke op te spoor en van kant te maak, vrugte afwerp. Savpo het ook sy volle samewerking gegee.

Die siekte is steeds tot die Oos-Kaap beperk. Streng maatreëls word langs die grens met KwaZulu-Natal en die Vrystaat getref om te voorkom dat die pes daarheen versprei.

Streicher sê dit is moeilik om die siekte uit te roei omdat tallle van die varkboere in afgeleë gebiede woon. Die hele provinsie word dus gefynkam. Selfs nadat die siekte onder beheer gebring is, sal hulle steeds vir lank 'n wakende oog moet hou.

Mnr. John Wright, nuwe voorsitter van Savpo, sê die jaarvergadering in Durban is deur besprekings oor varkpes oorheers, want dit bedreig die hele varkbedryf.

Mnr. Gavin Thompson, kenner van dieresiektes, het op die vergadering gesê die plaaslike veebedryf staar verswakkende toestande in die gesig weens die vrylike beweging van diere oor buurgrense heen. Dit kan Suid-Afrika se geloofwaardigheid in die buiteland aantas. "Ons het reeds nie meer 'n goeie rekord oor die beheer van dieresiektes nie. Die afgelope vyf jaar was daar uitbrekings van verskeie ernstige siektes," het hy gesê. 'n Sondaar is globalisering, wat ook geleenthede vir onwettige handel skep. Boonop is Suid-Afrika se dieregesondheidstelsel nie heeltemal daartoe in staat om oorgrens-dieresiektes te bestry nie.

7 Oktober 2005

0
 
 
  • 1135 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bitter pil vir suikerbedryf
  • Dink ook logies in seleksie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction