|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Sowat 7 000 varke in Rusland se Stavropol-omgewing gaan geslag word ná 'n uitbreking van Afrika-varkpes. Dié aansteeklike siekte is op 15 Oktober in dié land opgemerk en 2 500 varke is reeds in die dorpie van Gorkaya Balka van kant gemaak.
Die virus kan nie na mense oorgedra word nie, maar die beraamde koste van die huidige uitbrekings beloop sowat R40 miljoen. Die Russiese regering het 'n ondersoek geloods om die oorsprong van die uitbrekings te bepaal.
Russiese boere moet nou 'n lisensie by 'n polisiekantoor kry om varke te vervoer.
Bron:
Meatrussia.com
Ria Novosti
28 Oktober 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24