Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Vars-briesie-wynbedryf

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vars briesie in wynbedryf

 
JAN BEZUIDENHOUT

'n Nuwe wyndruif-kultivar kan 'n beroering in die plaaslike wynbedryf veroorsaak. Dit is die eerste eiebodemse kultivar sedert 1961 toe Pinotage aan die wêreld bekend gestel is.

Boland Kelder in die Paarl het onlangs die mos van die nuwe witdruif-kultivar Nouvelle op 'n mediadag bekend gestel. Die ere-proeër was prof. Chris Orffer, wat hierdie kruising van 1958 tot 1965 uit SA Riesling en Sémillon tot stand gebring het.

Die uitsondelike kloon is geselekteer uit 'n reeks samestellings van dié twee kultivars. Dit is gedoen om die besonder aangename gras-karakter, met 'n tikkie groenrissie op die koop toe, te verkry.

Een blok Nouvelle is in 1997 eksperimenteel deur Boland Kelder by Perdeberg aangeplant. Die doel was om dit met Sauvignon blanc te versnit. Die Nouvelle word deurgaans soos Sauvignon blanc gehanteer.

Volgens mnr. Bernard Smuts, die wynmaker, het dié nuwe kultivar heelwat potensiaal en dit bring 'n ekstra dimensie in versnyding met die kelder se Sauvignon blanc.

Die kelder gaan die Nouvelle egter vanjaar as 'n enkelkultivar botteleer, juis vanweë die besondere eienskappe daarvan. Na vewagting sal sowat 300 tot 400 kissies van dié wyn beskikbaar gestel word.

Nouvelle het in 2002 'n prys op die SA Jongwynskou verower en in 2004 is dit op dieselfde skou as die beste ander kultivar aangewys.

18 Februarie 2005

0
 
 
  • 1912 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Dra swart op Lentedag vir renosters
  • Droë September knou koringoes
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction