|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Dertien waardevolle stoetdiere van die bekende Grootboom- en ZZ2-Pinzgauer-stoeterye van Bertie van Zyl, Edms. Bpk., Mooketsi, se hakskeensenings is met pangas afgekap en die diere is geslag.
Onder die diere was koeie wat spesiaal in die buiteland uitgesoek is om die stoeterye se teelprogram te versterk.
Mnr. Paul Bester, bestuurder van die onderneming se beeskuddes, sê die geldwaarde van die diere beloop etlike honderdduisende rand, maar vir hulle is die verlies groter omdat dit waardevolle teelmateriaal was.
21 Oktober 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24