joufoto

Laai 'n foto
  • Oggendstormloop

    Die beeste word op mieliereste oorwinter en word elke oggend getel wanneer hulle ingejaag word. Hulle is die eiendom van ... Lees meer

  • Kalwerliefde

    Liefde word vir almal op die plaas uitgedeel.

  • Dohne Merino skape

    Terwyl ons ooie en lammers klas om lammers in te spuit vir bloednier ens. Besluit ek om 'n foto te ... Lees meer

  • Boklamtyd op Biedouw

    Dit is Julie-maand. Vakansietyd. Tyd vir die kleinkinders om by Ouma en Oupa te gaan nesskop vir 'n paar dae ... Lees meer

  • Lily wil ook die drone vlieg

    Vandag is selfone so maklik om te gebruik dat enige ouderdom dit kan gebruik. Binnekort gaan drones ook so maklik ... Lees meer

  • Nguni

    Kalahari se kleurskakerings

  • Bok Sports in die Reënseisoen

    Foto is geneem op plaas Roscoe, net na die dorre droë Kalahari bietjie genade water ontvang het. Dis nie net ... Lees meer

  • Compost Sorter

    New generation mobile compost sorter processing up to 200 tons per day.

  • Winter Sonsak

    Angelique Meiring van Schweizer-Reneke, in die sonsak tussen die lang droe winter gras op ons plaas Losasa tussen Schweizer-Reneke en ... Lees meer